Ek het besluit om in die taal van my hart te skryf net soos Amanda Strydom en Stef Bos sing. Van al die tale ter wereld is hierdie die taal wat regtig kan uitdruk hoe ek voel. Ek droom in Afrikaans, bid in Afrikaans en baklei in Afrikaans- waarom dan in Brits blog?
Ek is baie lief vir woorde. Kom net in my sitkamer in en orals sal jy woorde sien..op die gordyne, op die banke en teen die mure.













Leave a Reply