Welcome

Die Muisvangers

Onshet in 2014 vir so 3maande saam met ‘n muis gebly. Of liewer die muis het saam met ons gebly. Dit was baie frustrerend en irriterend want die muis pla ons. Hy is in die kaste, op die kaste en onder die kaste maar ons kry hom nie gevang nie! Ek en Butch en Nastia is al moeg muis gesoek. Manlief werk laat en toe ek so 9uur die aand begin kos maak is daar beweging agter die stoof. Ek besluit om die stoof terug te trek en daar spring hy uit! Groter as wat ek gedink het. Groter as my hand. Hy spring toe op die kas en ek tel vir Nastia op die kas en daar hol hy in Butch se mond in. Die einde van die muis( of liewer rot). Daarom is die twee vandag die Muisvangers van Muldersdrift.

IMAG0711
20140630_070527_2
20140630_070203_2

 Butch  In die kas

IMAG0708

Butch en Nastia kan nou rustig slaap. Die muis is weg.

Facebooktwitterlinkedinrssyoutubeby feather
Facebooktwitterredditpinterestlinkedinmailby feather

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of