beenoperasie

Soos ek reeds genoem het het ek antiversie van die heupe. Dit gebeur wanneer die heuppootjies nie reg uitdraai nie. Ek onthou dit was baie seer en baie warm. Ek was in gips tot by my bobene, Ek onthou my ma wat mooi na my gekyk het. Op ‘n stadium kon ek op my gipsbene begin loop het en het vooroor op my maag geval, My ma was daar om my op te tel 🙂

Facebooktwitterlinkedinrssyoutubeby feather
Facebooktwitterredditpinterestlinkedinmailby feather

Leave a Reply

avatar
  Subscribe  
Notify of