Ek kan nie veel van my eerste skooldag onthou nie. Dit was by die voorbereidingskool in Mafikeng en ons het in Jan Viljoenlaan 13 gebly.
Wie se opinie is belangrik?
Soos ek vroeer genoem het was Vrydag nie ‘n lekker dag nie. Ek is nogsteeds ‘n bietjie omgekrap daaroor maar dink terselftertyd aan die woorde
My eerste gebreekte arm.
Van kleins af het ek maar altyd probleme gehad met my arms en bene. Was nog nooit baie vas op my voete nie. Dit kan
Keuses
Gister was nie ‘n baie lekker dag nie. Ek is siek al vir die hele week maar hou uit en hou aan. Ek hou skool
Koeksister
Daar is ‘n paar woorde in Afrikaans wat herinneringe oproep: koeksister, poskaart, moerkoffie, kaalgatperske en windpomp om maar net ‘n paar te noem. Kom ons
Afrikaans
Ek het besluit om in die taal van my hart te skryf net soos Amanda Strydom en Stef Bos sing. Van al die tale ter