We are at the beginning of the TechWomen 2020-2021 journey and I’ve already learnt soo much!!!
Today I would like to introduce you to the AWESOME Team South Africa:
Experiences of my life in South Africa as an educator that loves edtech and game based learning.
We are at the beginning of the TechWomen 2020-2021 journey and I’ve already learnt soo much!!!
Today I would like to introduce you to the AWESOME Team South Africa:
Soos ek vroeer genoem het was Vrydag nie ‘n lekker dag nie. Ek is nogsteeds ‘n bietjie omgekrap daaroor maar dink terselftertyd aan die woorde
Doen alles wat jy doen asof vir die Here.
Dit het my verder laat dink vir wie doen ek my werk, vir wie se eer doen ek dit? Vir myself? Vir mense of vir die Here?
Ek gaan nou meer positief wees en my gesindheid verander.
Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil he…
More is Maandag. Ek gaan nie myself bejammer nie en werk vir die Here.
Sal laat weet hoe dit gaan 🙂